Gebedsketting

Wil jy graag deel word van ons gebedsketting waar ons vir gemeentelede met gebed ondersteun.

Ons stuur gebedsversoeke per SMS aan die gebedskettinglede.

Gee jou naam by die kerkkantoor op of stuur gerus n epos na ngklhp@mweb.co.za

 

Leave a Reply