Ons Storie

welkom
Ons is 'n dinamiese NG Gemeente in Langenhovenpark, Bloemfontein. Met ons diverse bedienings, probeer ons om aan 'n groot verskeidenheid mense 'n geestelike tuiste te bied.

Hoof Leraars

Ons Leraars
Riaan Stander
Riaan Stander
Leraar

Blok A en Lidmate bo 70

Pastorale Hulp

Sondag erediens

tye

Hoek van Etienne le Roux & Boerneef St, Bloemfontein, 9330, South Africa

9:00

missie

As huisgesin van God, is ons bly oor Hom, volg ons Hom, gee ons vir mekaar om en bring ons hulp en hoop aan die wêreld.