Bedieninge

01

Die een gaan bietjie kennis vat. Hoe goed ken jy die verhaal? Vind uit deur ‘n paar raaisels te antwoord.   Bybel vasvrae 20200410

02

Kom saam op ‘n skattejag, ons gaan kyk na die pad wat Jesus moes stap om vir ons ‘n GROOT geskenk agter te los. KRUIS-WEG20200410

03

Ons gaan ‘n kruis maak uit stokkies in julle tuin. Vrydag versier ons dit met ROOI en Sondag met WIT. Kleuterkerk20200410

04

Ons gaan skuimpies bak. Elke stap herinner ons aan wat liewe Jesus vir ons gedoen het.   Die paasverhaal koekies 20200410

Kinder aktiwiteite: Ouers wat met hulle hande in die hare sit kan gerus op die webblad en facebook kyk, daar sal aktiwiteite vir die kinders en gesin daar geplaas word.