Doopregistrasie

U kan die elektroniese vorm invul en stuur en of die PDF vorm aflaai en vir ons email na ngklhp@mweb.co.za

Let wel: Elke eerste Sondag van die maand is daar ’n doopgeleentheid.  Registreer ten minste 2 weke voor die tyd by die kerkkantoor, aangesien daar ’n doopgesprek elke tweede Maandag van die maand is wat deur die voornemende doopouers bygewoon moet word.

Die nodige materiaal sal aan u verskaf word, ter voorbereiding van die doopgesprek.