Omgee minuut

Brief van Ernst Toerien Gister het die Myanmar skadu-regering aangekondig dat al die verskillende groepe in Myanmar nou moet saamstaan en oorlog begin teen die junta. Beteken dit nou die amptelike begin van burgeroorlog? Al wat ek kan se is dat die broeders in Myanmar...

Sakkie du Plessis

WONDERWERKE GEBEUR NOG VANDAG My God is so groot, so sterk en so magtig daars niks wat my God nie kan doen.  Dit is die woorde wat gedurig in my kop gemaal het.  Selfs tydens my toestand van erge sedasie.  Ek glo dat dit gehelp het om nie moed op te gee nie. Ek is...

Omgee minuut

Liewe Gebedsvriende Geopende Deure berig dat Indië tans baie naby aan Noord-Korea kom wat intensiteit van Christenvervolging betref.  Hindoeïsme is die grootste godsdiensgroep in Indië  en geniet ook regeringsondersteuning. Ekstremistiese Hindoes beskou die...

Oesnuus Junie 2021

Oesnuus Junie 2021 “Maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judea en in Samaria en tot in die uithoeke van die wêreld.”  – Handelinge 1:8 – Die Corona-virus het die...