GEMEENTE UITREIK

Koninkryksprojekte

Inleiding

Inleiding

UITREIKE As huisgesin van God wil ons hulp en hoop bring vir die wêreld. Daarom reik ons uit na ander in navolging van die Meester se opdrag in Hand.1:8: “Maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem...

read more

Koninkryksprojekte (wêreld)

Tot in die verste uithoeke van die aarde Slowakye (Pierre en Lisa van Vuuren) Pierre en Lisa van Vuuren doen reeds sedert 1996 sendingwerk in die Slowaakse Republiek, deel van die voormalige Tsjeggo-Slowakye. Hulle werk was aanvanklik grootliks evangelisasie en...

read more

Koninkryksprojekte (Samaria)

Ons getuig ook in Samaria (Afrika) Botswana Ds. TC en Linda du Toit is voltyds by die Dutch Reformed Church in Botswana (DRCB) betrokke.  Hulle is op Tsabong gestasioneer, maar besoek ook minstens drie keer per jaar die ander twee wyke van die DRCB Kgalagadi, naamlik...

read more
Koninkryksprojekte – Judea

Koninkryksprojekte – Judea

Ons is ook betrokke by projekte in die groter Bloemfontein (Judea) Sopkombuis Ons is Woensdagoggende betrokke  by die uitdeel van sop en brood aan die pasiënte van die Bainsvlei-kliniek. Persone wat daar wil help, kan Nonnie Heyman (0846510106) kontak. Voedingsprojek...

read more

Koninkryksprojekte – Jerusalem

Ons is getuies in Jerusalem: die plaaslike gemeente Lees- en Skryfklasse Huishulpe wat in Langenhovenpark en omgewing woon, ontvang die  geleentheid om te leer lees en skryf onder leiding van Cay van der Merwe 083 5010 554 die klasse gaan nou aangebied word by Etienne...

read more
Finansiering

Finansiering

Die finansiering van die gemeente se uitreikprojekte, vorm deel van die kerkraad se begroting.  Dit is egter nie genoeg vir wat ons glo die Here ons roep om te doen nie. Só is die “Arbeiders vir die Oes” fonds gebore. Lidmate kan, bo en behalwe hulle dankoffers,...

read more