Sesotho kursus registrasievorm

Kursus besonderhede:

  • Dié kursus strek oor 28 weke.
  • Sertifikaat: Na suksesvolle voltooiing van die kursus.
  • Datum: Die kursus neem gewoonlik in aanvang aan die begin van die jaar
  • Tyd: 18:00 – 19:30
  • Plek: Gemeentesentrum van die NG Gemeente Langenhovenpark
  • Registrasie: Registreer telefonies by 051 446 2225 of per epos ngklhp@mweb.co.za.
Daar is gewoonlik slegs plek vir  25 studente. Die kursus word jaarliks aangebied. Vir navrae kan die kantoor geskakel word by  051-446 2225 of Ds Riaan Stander (aanbieder) by 051-446 1131.