Sesotho kursus registrasievorm
Kursus besonderhede:
- Dié kursus strek oor 28 weke.
- Sertifikaat: Na suksesvolle voltooiing van die kursus.
- Datum: Die kursus neem gewoonlik in aanvang aan die begin van die jaar
- Tyd: 18:00 – 19:30
- Plek: Gemeentesentrum van die NG Gemeente Langenhovenpark
- Registrasie: Registreer telefonies by 051 446 2225 of per epos ngklhp@mweb.co.za.
Daar is gewoonlik slegs plek vir 25 studente. Die kursus word jaarliks aangebied. Vir navrae kan die kantoor geskakel word by 051-446 2225 of Ds Riaan Stander (aanbieder) by 051-446 1131.