GEMEENTE UITREIK

Koninkryksprojekte

Koninkryksprojekte van die NG kerk Langenhovenpark

 Ons streef daarna om gehoorsaam te wees aan Jesus se opdrag in Hand.1:8: “Maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judea en in Samaria en tot in die uithoeke van die aarde”  ...

read more

Koninkryksprojekte – Jerusalem

Naaldwerkklasse Die bemagtiging van mense kan op baie verskillende maniere gebeur.  Om ‘n nuwe vaardigheid aan te leer is om ‘n brood op die bord van mense of selfs gesinne te sit.  Naaldwerkklasse word deur gemeentelede op Donderdae om 15h00 in die Gemeentesentrum...

read more
Inleiding

Inleiding

UITREIKE In navolging van die Meester se opdrag in Hand.1:8: “Maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judea en in Samaria en tot in die uithoeke van die aarde.”   Inleiding Die...

read more

Koninkryksprojekte (wêreld)

    Tot in die verste uithoeke van die aarde Indië: Pastor S. Sam Selva Raj Brother Sam is besig met verskillende evangeliese bedienings, waaronder Bybelkor Indië,  ʼn instituut wat Bybelse korrespondensie-kursusse in die Oosterse wêreld versprei.  Die fokus...

read more

Koninkryksprojekte (Samaria)

Ons getuig ook in Samaria (Afrika) DEGNOSDegnos in Namibië help mense in gemeenskappe in Namibië om binne hullepotensiaal te ontwikkel tot gesonde (volhoubare) geloofs- enlewensgemeenskappe. Die NG Gemeente Langenhovenpark is dankbaar vir dielang verbintenis met...

read more
Koninkryksprojekte – Judea

Koninkryksprojekte – Judea

  Voedingsprojek (Böhmer-skool) Die gemeente is by wyse van sy uitreik aksie na Böhmer skool vir baie jare reeds by die skool betrokke. Nonnie Heyman is die skakelpersoon van die gemeente met die skool.Kontakpersoon: Nonnie Heyman   NGKA Waterbron Die...

read more

Finansiering

Die finansiering van die gemeente se uitreikprojekte, vorm deel van die kerkraad se begroting. Dit is egter nie genoeg vir wat ons glo die Here ons roep om te doen nie.Só is die “Arbeiders vir die Oes” fonds gebore. Lidmate kan, bo en behalwe hulle dankoffers,...

read more