Sakkie du Plessis

WONDERWERKE GEBEUR NOG VANDAG My God is so groot, so sterk en so magtig daars niks wat my God nie kan doen.  Dit is die woorde wat gedurig in my kop gemaal het.  Selfs tydens my toestand van erge sedasie.  Ek glo dat dit gehelp het om nie moed op te gee nie. Ek is...