Inleiding

Inleiding

UITREIKE In navolging van die Meester se opdrag in Hand.1:8: “Maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judea en in Samaria en tot in die uithoeke van die aarde.”   Inleiding Die...

Koninkryksprojekte (wêreld)

  Tot in die verste uithoeke van die aarde Indië: Pastor S. Sam Selva Raj Brother Sam is besig met verskillende evangeliese bedienings, waaronder Bybelkor Indië,  ʼn instituut wat Bybelse korrespondensie-kursusse in die Oosterse wêreld versprei.  Die fokus van die...

Koninkryksprojekte (Samaria)

Ons getuig ook in Samaria (Afrika) Botswana Ds. TC en Linda du Toit is by die Dutch Reformed Church in Botswana (DRCB) betrokke.  Hulle woon in Welkom, maar bedien steeds die Kgalagadi in Botswana digitaal en is ook nog betrokke by die DRCB se Training &...
Koninkryksprojekte – Judea

Koninkryksprojekte – Judea

Sopkombuis Woensdagoggende word sop en brood aan pasiënte van die Bainsvlei-kliniek voorsien.  Persone wat daar wil help, kan Nonnie Heyman (0846510106) kontak. Voedingsprojek (Böhmer-skool) Ons kry van tyd tot tyd geleentheid om vir ʼn week lank tydens skoolpouses...

Koninkryksprojekte – Jerusalem

Lees- en Skryfklasse Enige persoon wat in Langenhovenpark en omgewing woon en die behoefte het, kan die geleentheid gebruik om te leer lees en skryf.  Dit geskied onder leiding van Cay van der Merwe. Belangstellendes kan haar kontak by 083 501 0554. Sothodienste Daar...
Finansiering

Finansiering

Die finansiering van die gemeente se uitreikprojekte, vorm deel van die kerkraad se begroting.  Dit is egter nie genoeg vir wat ons glo die Here ons roep om te doen nie. Só is die “Arbeiders vir die Oes” fonds gebore. Lidmate kan, bo en behalwe hulle dankoffers,...