Omgee Minuut

Koninkryksprojekte (Samaria) – NAMIBIË NUUS Andries Gous van DEGNOS in Namibië het sedert die begin van verlede maand heelwat nuus oor Wildevy gemeente gestuur, asook oor Ombili wat binne die bedieningsgebied van Wildevy ressorteer. Hy skryf soos volg oor...

Omgee minuut

Koninkryksprojekte (Samaria) TSABONG (BOTSWANA Ds TC Du Toit, ons sendeling in Botswana  uit Tsabong, skryf soos volg:  “Na 11 jaar van voltydse leef opTsabong en werk in die NG Kerk Botswana in Kgalagadi, het ons biddend besluit dat dit tyd geword het om ons basis te...