Omgee minuut

Brief van Ernst Toerien Gister het die Myanmar skadu-regering aangekondig dat al die verskillende groepe in Myanmar nou moet saamstaan en oorlog begin teen die junta. Beteken dit nou die amptelike begin van burgeroorlog? Al wat ek kan se is dat die broeders in Myanmar...

Omgee minuut

Liewe Gebedsvriende Geopende Deure berig dat Indië tans baie naby aan Noord-Korea kom wat intensiteit van Christenvervolging betref.  Hindoeïsme is die grootste godsdiensgroep in Indië  en geniet ook regeringsondersteuning. Ekstremistiese Hindoes beskou die...

Omgee minuut

’n Storie oor ’n gewone Christen-egpaar in Namibië Andries Gous, direkteur van DEGNOS, skryf soos volg oor ’n besondere Christen-egpaar, Karel Ganseb en sy vrou Elizabeth: “Karl is ‘n gelowige soos min ander wat ek al ontmoet het en hy het my soveel geleer oor die...