by NG Kerk | Aug 21, 2021 | Inspirerende Stories
WONDERWERKE GEBEUR NOG VANDAG My God is so groot, so sterk en so magtig daars niks wat my God nie kan doen. Dit is die woorde wat gedurig in my kop gemaal het. Selfs tydens my toestand van erge sedasie. Ek glo dat dit gehelp het om nie moed op te gee nie. Ek is...
by NG Kerk | Aug 1, 2021 | NUUS, Omgee Minuut
Nuusbrief GerrieArlene Julie 2021
by NG Kerk | Jul 18, 2021 | NUUS, Omgee Minuut
31-Dae-van-gebed-vir-Indie-2021_AFR
by NG Kerk | Jul 18, 2021 | NUUS, Omgee Minuut
Liewe Gebedsvriende Geopende Deure berig dat Indië tans baie naby aan Noord-Korea kom wat intensiteit van Christenvervolging betref. Hindoeïsme is die grootste godsdiensgroep in Indië en geniet ook regeringsondersteuning. Ekstremistiese Hindoes beskou die...
by NG Kerk | May 15, 2021 | NUUS, Omgee Minuut
’n Storie oor ’n gewone Christen-egpaar in Namibië Andries Gous, direkteur van DEGNOS, skryf soos volg oor ’n besondere Christen-egpaar, Karel Ganseb en sy vrou Elizabeth: “Karl is ‘n gelowige soos min ander wat ek al ontmoet het en hy het my soveel geleer oor die...