by NG Kerk | Mar 5, 2021 | NUUS, Omgee Minuut
Koninkryksprojekte (wêreld) – Ernst Toerien, Thailand Ernst, ons sendeling in Thailand, skryf dat hulle die afgelope twee maande baie hartseer beleef het. Een van hulle vriende, Nadja, se sewejarige dogtertjie het verlede jaar chemo ontvang vir kanker. Sy is...
by NG Kerk | Feb 15, 2021 | NUUS, Omgee Minuut
Koninkryksprojekte (Samaria) TSABONG (BOTSWANA Ds TC Du Toit, ons sendeling in Botswana uit Tsabong, skryf soos volg: “Na 11 jaar van voltydse leef opTsabong en werk in die NG Kerk Botswana in Kgalagadi, het ons biddend besluit dat dit tyd geword het om ons basis te...