Omgee minuut

Liewe Gebedsvriende Geopende Deure berig dat Indië tans baie naby aan Noord-Korea kom wat intensiteit van Christenvervolging betref.  Hindoeïsme is die grootste godsdiensgroep in Indië  en geniet ook regeringsondersteuning. Ekstremistiese Hindoes beskou die...

Omgee minuut

’n Storie oor ’n gewone Christen-egpaar in Namibië Andries Gous, direkteur van DEGNOS, skryf soos volg oor ’n besondere Christen-egpaar, Karel Ganseb en sy vrou Elizabeth: “Karl is ‘n gelowige soos min ander wat ek al ontmoet het en hy het my soveel geleer oor die...

Oesnuus Maart 2021

Oesnuus – Maart 2021 “Maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judea en in Samaria en tot in die uithoeke van die wêreld.”  – Handelinge 1:8 – Hierdie jaar het...