by webmaster | Feb 6, 2022 | GEMEENTE UITREIK
Voedingsprojek (Böhmer-skool) Die gemeente is by wyse van sy uitreik aksie na Böhmer skool vir baie jare reeds by die skool betrokke. Nonnie Heyman is die skakelpersoon van die gemeente met die skool.Kontakpersoon: Nonnie Heyman NGKA Waterbron Die...
by webmaster | Nov 6, 2020 | GEMEENTE UITREIK
Die finansiering van die gemeente se uitreikprojekte, vorm deel van die kerkraad se begroting. Dit is egter nie genoeg vir wat ons glo die Here ons roep om te doen nie.Só is die “Arbeiders vir die Oes” fonds gebore. Lidmate kan, bo en behalwe hulle dankoffers,...