Koninkryksprojekte – Jerusalem

Naaldwerkklasse Die bemagtiging van mense kan op baie verskillende maniere gebeur.  Om ‘n nuwe vaardigheid aan te leer is om ‘n brood op die bord van mense of selfs gesinne te sit.  Naaldwerkklasse word deur gemeentelede op Donderdae om 15h00 in die Gemeentesentrum...
Inleiding

Inleiding

UITREIKE In navolging van die Meester se opdrag in Hand.1:8: “Maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judea en in Samaria en tot in die uithoeke van die aarde.”   Inleiding Die...

Koninkryksprojekte (wêreld)

  Tot in die verste uithoeke van die aarde Indië: Pastor S. Sam Selva Raj Brother Sam is besig met verskillende evangeliese bedienings, waaronder Bybelkor Indië,  ʼn instituut wat Bybelse korrespondensie-kursusse in die Oosterse wêreld versprei.  Die fokus van die...

Koninkryksprojekte (Samaria)

Ons getuig ook in Samaria (Afrika) Botswana Ds. TC en Linda du Toit is by die Dutch Reformed Church in Botswana (DRCB) betrokke.  Hulle woon in Welkom, maar bedien steeds die Kgalagadi in Botswana digitaal en is ook nog betrokke by die DRCB se Training &...
Koninkryksprojekte – Judea

Koninkryksprojekte – Judea

Voedingsprojek (Böhmer-skool) Ons kry van tyd tot tyd geleentheid om vir ʼn week lank tydens skoolpouses toebroodjies en vrugte aan leerders uit te deel. Soms is dit die enigste kos wat van die leerders op ʼn dag kry.  Die kontakpersoon vir hierdie projek is Belinda...