NUUS
Nuus
Nuutste Nuus
Oesnuus November 2022
Oesnuus Nov 2022
Oesnuus September 2022
Oesnuus September 2022 Finaal
SA RAAD VAN KERKE
SA RAAD VAN KERKE (VRYSTAAT)
Oesnuus Oktober 2021
Oesnuus Oktober 2021 2
Omgee minuut
Nuusbrief GerrieArlene Julie 2021
Omgee minuut 31 Dae van gebed – Geopende Deure gebedsgids
31-Dae-van-gebed-vir-Indie-2021_AFR
Omgee minuut
Liewe Gebedsvriende Geopende Deure berig dat Indië tans baie naby aan Noord-Korea kom wat intensiteit van Christenvervolging betref. Hindoeïsme is die grootste godsdiensgroep in Indië en geniet ook regeringsondersteuning. Ekstremistiese Hindoes beskou die...
Omgee minuut
’n Storie oor ’n gewone Christen-egpaar in Namibië Andries Gous, direkteur van DEGNOS, skryf soos volg oor ’n besondere Christen-egpaar, Karel Ganseb en sy vrou Elizabeth: “Karl is ‘n gelowige soos min ander wat ek al ontmoet het en hy het my soveel geleer oor die...
Omgee minuut
Koninkryksprojekte (wêreld) - Ernst Toerien, Thailand Ernst, ons sendeling in Thailand, skryf dat hulle die afgelope twee maande baie hartseer beleef het. Een van hulle vriende, Nadja, se sewejarige dogtertjie het verlede jaar chemo ontvang vir kanker. Sy is...
Omgee Minuut
Koninkryksprojekte (Samaria) - NAMIBIË NUUS Andries Gous van DEGNOS in Namibië het sedert die begin van verlede maand heelwat nuus oor Wildevy gemeente gestuur, asook oor Ombili wat binne die bedieningsgebied van Wildevy ressorteer. Hy skryf soos volg oor verskeie...
Omgee minuut
Koninkryksprojekte (Samaria) TSABONG (BOTSWANA Ds TC Du Toit, ons sendeling in Botswana uit Tsabong, skryf soos volg: “Na 11 jaar van voltydse leef opTsabong en werk in die NG Kerk Botswana in Kgalagadi, het ons biddend besluit dat dit tyd geword het om ons basis te...
OESNUUS
Oesnuus
Oesnuus mei/Junie 2026
“Maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judea en in Samaria en tot in die uithoeke van die wêreld.” Handelinge 1:8 Aan die hand van “KONINKRYKSPROJEKTE VAN DIE NG KERK...
“Maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judea en in Samaria en tot in die uithoeke van die wêreld.” Handelinge 1:8 Met groot dankbaarheid kyk ons terug na 2025, na dit wat...
Oesnuus
September 2025 “Maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judea en in Samaria en tot in die uithoeke van die wêreld.” Handelinge 1:8 Met meer as die helfte van 2025 agter die rug...
Oesnuus 2025
Laai hier af Oesnuus Mei 2025 “Maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judea en in Samaria en tot in die uithoeke van die wêreld.” Handelinge 1:8 Aan die hand van...
Oesnuus November 2024
Laai hier af Oesnuus November 2024
Oesnuus September 2024
Oesnuus September 2024
Oesnuus Mei 2024
Oesnuus Mei 2024
Oesnuus November 2023
Oesnuus Nov 2023
Oesnuus September 2023
Oesnuus September 2023
Oesnuus November 2022
Oesnuus Nov 2022
Oesnuus September 2022
Oesnuus September 2022 Finaal
Oesnuus Oktober 2021
Oesnuus Oktober 2021 2
