Wessie van der Westhuizen

Ek is Wessie van der Westhuizen, en 51 jaar oud.   Ek het die grootste gedeelte van my lewe in Pretoria gewoon, waar ek ‘n aktiewe lewe gelei het. Ek was iemand wat net eenvoudig nie kon stilsit nie en altyd iets gesoek om my besig te hou. Ek het aan alles moontlik...

Oesnuus Ekstra April 2020

Covid-19: Bedreiging of geleentheid op die  frontlinies van die Koninkryk? Oesnuus ekstra  Dis Paassondag vandag. En wat ’n vreemde Paasfees is dit nie! Kerke is leeg. Geen kore sing nie, behalwe oor die radio en televisie. Maar steeds het die boodskap opgeklink: “Die...
Tannie Iris Se Storie – opgedateer

Tannie Iris Se Storie – opgedateer

IRIS IRENE LABUSCHAGNE (NÉÉ MORRISON) Gebore: 29 Oktober 1918. Sy is in Betlehem (die een in die Vrystaat) gebore as die oudste van 5 kinders – vier dogters en een seun. Haar kinderjare was aangenaam, ten spyte van die swaar tye in die depressiejare. Tydens haar...

Oesnuus Ekstra April 2020 -1

Covid-19 Bedreiging of geleentheid op die  frontlinies van die Koninkryk? Oesnuus Ekstra Dis Paassondag vandag. En wat ’n vreemde Paasfees is dit nie! Kerke is leeg. Geen kore sing nie, behalwe oor die radio en televisie. Maar steeds het die boodskap opgeklink: “Die...
Tannie Coba Se Storie

Tannie Coba Se Storie

JACOBA ELIZABETH OLIVIER (TANNIE COBA SCHABORT) GEBORE: 29 April 1917  Tannie Coba se pa, Andreas Johannes Olivier het saam met en sy pa, Coenraad in die Engelse oorlog geveg. Hulle is albei gevang en na Ceylon verban Hier het die jonge 19-jarige Johannes Olivier vir...