Hanneke du Toit Meyer

My storie begin op 4 Mei 1942 toe die dokter in Williston se hospitaal vir my pa gesê het: “Geluk,  dis ’n dogter!” Na my was daar nog twee boeties, Albert en Kobus en vier jaar na Kobus twee sussies  – Marietjie en Christa.   My eerste dertien grootwordjare was...

Een Jaar Later Koos Cronje

As ‘n mens na die opskrif hierbo kyk, verwag jy dat die “storie” wat gaan volg verlede jaar hierdie tyd begin het. Ek wil u egter so bietjie verder in die verlede terug neem. Ek het besluit om aan die einde van 2016 met vervroegde pensioen uit die onderwys te treë. My...
Connie van Heyningen

Connie van Heyningen

Connie van Heyningen – só onthou ons hom Die skielike heengaan van Connie van Heyningen was vir ons almal ’n groot skok. Met hierdie korthuldeblyk gee ons graag erkenning aan die besondere rol wat hy in die kerk en ons gemeente gespeel het. Pieter Adriaan...

Charlotte Vermaas

Van die eerste dag wat ek vir Johan en Charlotte Vermaas ontmoet het, was ek nuuskierig oor wat die storie agter die storie is. Ek sien met hoeveel moeite hulle Sondae by die kerk uitkom, moet soek vir geskikte parkering, en dan die proses om van daar met die rolstoel...