by NG Kerk | Jan 24, 2025 | GEMEENTE UITREIK
KONINKRYKSPROJEKTE VAN DIE NG KERK LANGENHOVENPARK 2025 Ons streef daarna om gehoorsaam te wees aan Jesus se opdrag in Hand.1:8: “Maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judea...
by webmaster | Jan 15, 2023 | GEMEENTE UITREIK
Naaldwerkklasse Die bemagtiging van mense kan op baie verskillende maniere gebeur. Om ‘n nuwe vaardigheid aan te leer is om ‘n brood op die bord van mense of selfs gesinne te sit. Naaldwerkklasse word deur gemeentelede op Donderdae om 15h00 in die Gemeentesentrum...
by webmaster | Feb 6, 2022 | GEMEENTE UITREIK
UITREIKE In navolging van die Meester se opdrag in Hand.1:8: “Maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judea en in Samaria en tot in die uithoeke van die aarde.” Inleiding Die...
by webmaster | Feb 6, 2022 | GEMEENTE UITREIK
Tot in die verste uithoeke van die aarde Indië: Pastor S. Sam Selva Raj Brother Sam is besig met verskillende evangeliese bedienings, waaronder Bybelkor Indië, ʼn instituut wat Bybelse korrespondensie-kursusse in die Oosterse wêreld versprei. Die fokus...
by webmaster | Feb 6, 2022 | GEMEENTE UITREIK
Ons getuig ook in Samaria (Afrika) DEGNOSDegnos in Namibië help mense in gemeenskappe in Namibië om binne hullepotensiaal te ontwikkel tot gesonde (volhoubare) geloofs- enlewensgemeenskappe. Die NG Gemeente Langenhovenpark is dankbaar vir dielang verbintenis met...
by webmaster | Feb 6, 2022 | GEMEENTE UITREIK
Voedingsprojek (Böhmer-skool) Die gemeente is by wyse van sy uitreik aksie na Böhmer skool vir baie jare reeds by die skool betrokke. Nonnie Heyman is die skakelpersoon van die gemeente met die skool.Kontakpersoon: Nonnie Heyman NGKA Waterbron Die...