by webmaster | Nov 6, 2020 | GEMEENTE UITREIK
Die finansiering van die gemeente se uitreikprojekte, vorm deel van die kerkraad se begroting. Dit is egter nie genoeg vir wat ons glo die Here ons roep om te doen nie. Só is die “Arbeiders vir die Oes” fonds gebore. Lidmate kan, bo en behalwe hulle dankoffers,...
by webmaster | Nov 4, 2020 | Oesnuus
Covid-19: Bedreiging of geleentheid op die frontlinies van die Koninkryk? Oesnuus ekstra Dis Paassondag vandag. En wat ’n vreemde Paasfees is dit nie! Kerke is leeg. Geen kore sing nie, behalwe oor die radio en televisie. Maar steeds het die boodskap opgeklink: “Die...
by webmaster | Nov 4, 2020 | Oesnuus
Oesnuus Mei 2019 “Maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judea en in Samaria en tot in die uithoeke van die wêreld.” – Handelinge 1:8 – Bloem Shelter Die nuus...
by webmaster | Nov 4, 2020 | Oesnuus
Oesnuus Maart 2020 “Maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judea en in Samaria en tot in die uithoeke van die wêreld.” – Handelinge 1:8 – Geopende deure Bid...
by webmaster | Nov 4, 2020 | Oesnuus
Oesnuus Julie 2020 “Maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judea en in Samaria en tot in die uithoeke van die wêreld.” – Handelinge 1:8 – In die vorige...