Oesnuus Maart 2021

Oesnuus – Maart 2021 “Maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judea en in Samaria en tot in die uithoeke van die wêreld.”  – Handelinge 1:8 – Hierdie jaar het...

Omgee minuut

Koninkryksprojekte (wêreld) – Ernst Toerien, Thailand Ernst, ons sendeling in Thailand, skryf dat hulle die afgelope twee maande baie hartseer beleef het. Een van hulle vriende, Nadja, se sewejarige dogtertjie het verlede jaar chemo ontvang vir kanker. Sy is...

Omgee Minuut

Koninkryksprojekte (Samaria) – NAMIBIË NUUS Andries Gous van DEGNOS in Namibië het sedert die begin van verlede maand heelwat nuus oor Wildevy gemeente gestuur, asook oor Ombili wat binne die bedieningsgebied van Wildevy ressorteer. Hy skryf soos volg oor...

Omgee minuut

Koninkryksprojekte (Samaria) TSABONG (BOTSWANA Ds TC Du Toit, ons sendeling in Botswana  uit Tsabong, skryf soos volg:  “Na 11 jaar van voltydse leef opTsabong en werk in die NG Kerk Botswana in Kgalagadi, het ons biddend besluit dat dit tyd geword het om ons basis te...
Oesnuus Oktober 2020

Oesnuus Oktober 2020

“Maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judea en in Samaria en tot in die uithoeke van die wêreld.”  – Handelinge 1:8 – Hierdie Oesnuus is die laaste van...

Finansiering

Die finansiering van die gemeente se uitreikprojekte, vorm deel van die kerkraad se begroting. Dit is egter nie genoeg vir wat ons glo die Here ons roep om te doen nie.Só is die “Arbeiders vir die Oes” fonds gebore. Lidmate kan, bo en behalwe hulle dankoffers,...

Oesnuus Ekstra April 2020 (1)

Covid-19: Bedreiging of geleentheid op die  frontlinies van die Koninkryk? Oesnuus ekstra  Dis Paassondag vandag. En wat ’n vreemde Paasfees is dit nie! Kerke is leeg. Geen kore sing nie, behalwe oor die radio en televisie. Maar steeds het die boodskap opgeklink: “Die...

Oesnuus Mei 2020

   Oesnuus Mei 2019   “Maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judea en in Samaria en tot in die uithoeke van die wêreld.”  – Handelinge 1:8 – Bloem Shelter Die nuus...

Oesnuus Maart 2020

   Oesnuus    Maart 2020 “Maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judea en in Samaria en tot in die uithoeke van die wêreld.” – Handelinge 1:8 – Geopende deure Bid...

Oesnuus Julie 2020

   Oesnuus    Julie 2020 “Maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judea en in Samaria en tot in die uithoeke van die wêreld.”  – Handelinge 1:8 – In die vorige...